Need some dire information.

QDP

New member
Hi my fellow sealiners.

If there is anyone here that can supply me with any information regarding Zonderwaterdam with baits and spots and anything that might help will be greatly appreciated.

I am planning on going there over a weekend this month and as i haven't been there in over 13 years, any info will help.

Thank you all in advance.

QDP.
 

Bakkies

New member
Hi

Ek was so 2 maande terug daar vir n Sondag sessie. Ek het heel links aan die wal se kant gesit  en skuins voor my aan die wal is daar n wilger boompie waarna ek toe gegooi het. My aas was seker so 5 meter in van die wal af. Redelik goed gevang daar ,13 vis van 11 uur tot 4 uur.

Was nie monsters gewees nie so in die koers van 1.5 tot 2 kilo's en so 1 of 2 wat hier by die 3 kilo's was.

Aas wat ek gebruik het was:

Plain Mielie bom met Bunspice Boldip.

Hoek aas was basies enige Floatie en so dan en wan rond gespeel met n rooi en geel degie as Backing (Strawberry en Banana).

 

Hoop dit help jou.
 

Willz

New member
Hi Manne

By wie kan n mens uitvind vir toegang tot die dam, hy is mos in die korektiewe diesnte se gronde as ek dit reg het? Sal graag ook n sessie daar wil inwerk voor dit heeltemal te koud raak.
 
Top