Hallo almal.
Ek en twee van my vriende het die naweek van die 24/9 tot 27/9 op die wilge gaan hengel.
Dit was n baie suksesvole naweek gewees met 60 visse tussen die 3 van ons met 8 karp rods. Die wind en weer was maar nie lekker die eerste twee dae nie en baie sterk wind. Die geelvis het baie gepla tot so op 80 meter. Die karp was baie mooi gewees en het regdeur die dag geloop. Baber was maar stil tot in die aand.
Beste was maar die sagte vloats met almond s en perdeby.
Fotos sal volg.
Groete.

Ons wil juis kyk of ons so 3-4 keer 'n jaar 'n Social kan doen.Hierdie jaar was dit tot dusver Koppies,Aqua Via en Krugers.