Brakkanjan
Senior Member
Nadat ek besluit het-Niks meer as 20 geure nie is my kas BAIE leeg
Ek glo dis 'n goeie besluit en my kas is ook ligter. Al die botteltjies is dieselfde soort nou en ek sal 'n pic plaas as my kas gedoen is.
Hier is hulle in geen spesifieke orde in 50ml's:
Baitsprays:
Floats:
Mielies:
Extra's :
Ek weet sommige ouens sal ander keuses gemaak het - Ek het vertroue in hierdie produkte.
Wat het jy in jou kas ?
Hier is hulle in geen spesifieke orde in 50ml's:
- Yellow Bannana : William Petrie[/*]
- Looti : William Petrie[/*]
- Perdeby : Supercast[/*]
- Dr. T Green : Supercast[/*]
- Devils Fork : Supercast[/*]
- Pink Sweets : Cashou Essence en Mielie Stroop[/*]
- Vaaldam Mix : Rampokker (Leon) se Spesiale Resep[/*]
- Stattafords Original : Supercast[/*]
- Rooi X- Factor : The Original[/*]
- Ox Blood : Supercast[/*]
- Has Been : William Petrie[/*]
- Red Anniseed : Jan van den Heefer[/*]
- Legend : Supercast[/*]
- Dynamite : Supercast[/*]
- Bunspice : Supercast
Baitsprays:
- Tripple D : Supercast[/*]
- TAC : William Petrie[/*]
- Almond Supreme : Supercast[/*]
- Vicks : Supercast[/*]
- GTV : Jan van den Heefer
Floats:
- Plain _Hard/Yellow: Stevenson[/*]
- Red Banjo : Mr. Muti[/*]
- Juana_Soft : Supercast[/*]
- Garlic:_Soft : Supercast[/*]
- TCP/Fruit : MG Baits (Dink dit word Monster Carp genoem)[/*]
- Almond Mallows : Stevenson
Mielies:
- Almond : The Original[/*]
- Juana : Supercast
Extra's :
- A-Grade Flouro[/*]
- Custard Bread Bait : Supercast
Ek weet sommige ouens sal ander keuses gemaak het - Ek het vertroue in hierdie produkte.
Wat het jy in jou kas ?
