n vraag aan al die club hengelaars

connas

New member
goeie more se mede hengelaars

graag verneem ek meer inligting oor die kiepnet of hounette 

ek het gelees dat hou nette die vis moegmaak en wat dan later kan lei tot die dood van die vis

hoe maak julle as julle club comp hengel  hou julle die vis in n hounet tot inweeg tyd 

of hoe

ek oorweegdit om aantesluit by n club maar wil eers weet watse soort hounet ek moet aanskaf

as dit moontlik is sal julle kan fotos of n plek wat dit verkoop se kontakbesonderhede los of pm

groete connas
 

Visman

New member
Hi Connas,

Ons gebruik tans die aangehegte.

Dit werk lekker. Na 'n sessie weeg ons en laat dan die vis vry.

Nog nooit gesien hoe vis doodgaan in so net nie.
Jumbo het in Maart 2012 67 vis in 'n enkele sessie gevang en nie een het doodgegaan nie.
 

Attachments

  • cropped-Keepnet-Banner.jpg
    cropped-Keepnet-Banner.jpg
    32.5 KB · Views: 94

connas

New member
@visman

waar sal ek van die hou nette aan die hande kan kry ? en wat prys hulle omtrent

groete connas
 

Visman

New member
Hier in Gauteng hou meeste hengel winkels dit aan...

Die net kos so R300 en dan die staander is so +- R200.

Jy kyk na so R 500.
 

connas

New member
@visman

sjoe dis nou die probleem ek sit in noordwes en weet nie van iemand wat gou in daai rigting gaaan nie

groete connas
 

Naruto

Sealiner
Ek het my gewone keepnet se net vervang met skadunet en dit is maklik en vinnig gewees.

Net n tip: Plaas asb jul hounette so diep in die water as moontlik sodat die vis in water is wat genoeg suurstof bevat. Veral op dae wat die wind nie waai nie en dit warm is.
 

Visman

New member
Een van ons klub se lede bly in Bloemhof.
Hy kan jou dalk help.

PM my dan kan ek sy epos adres vir jou gee
 
Top