My nuwe Benguela 530 FC

JCB

New member
Maandag ontvangs geneem van my Benguela 530 FC met Mercury 60HP Bigfoots, Garmin 720S. Fantastiese boot en ons het hom bietjie uitgeneem by Shelly Beach.
 

Attachments

  • DSC004791.jpg
    DSC004791.jpg
    43 KB · Views: 351

Whitewash

Member
Baie geluk!! Ek was self nog nie op 'n Benguela nie, maar hoor net goeie goed oor die boot.

Geniet haar, en voorspoed vir sommer baie visbloed op haar dek.((r(e(ling
 
Top