my new pb AT RUST ER WINTER

Fanie

Sealiner
Hi ultimit basslover,

Seker ok vir 'n eerste gooislag.  As jy jou persoonlike rekord so klein hubstootjie wil gee kan jy gerus bietjie Maguga dam toe gaan.  Ons het geen moeilikheid gehad nie, die SA kant van die grenspos is maar dikbek en onbeskof maar aan Swaziland se kant was dit net 'n plesier.

Kyk hier is OU oom Mike met 'n baarsie wat hy daar gevang het.  Ek het toe ons daar was een van om en by 'n meter lank verloor.  Ja ons het hom gesien so daar is oog getuies dat ek nie soos 'n visterman hier sit en lieg nie.  Hy het my op gebreek in die bome dit was nie eers snaaks nie, en dit was 'n monster.

Daar is redelik baie baarse van 2 tot 4kg, en natuurlik 'n goeie teken, miljuisende kleineres ook.
 

Attachments

  • Mike.jpg
    Mike.jpg
    47 KB · Views: 136
Top