More manne Ek wil bietjie hoor wat is julle siening oor die okuma cortez cz 12 en die daiwa sealine SL50HK hoe vergelyk die 2 met mekaar. Hoor graag.