Soos ek verstaan verkies die ouens n vaste rietvlei strop met 0.5 of 0.8 hoeke en baie ligte M0 of M00 sinker. Sinker kan groter wees as die ligter sinkers nie genoeg is om die hoeke te set nie. Hoeklyne baie kort...
Het baie sukses gehad met hoeklyntjies van 6cm bo en 8cm onder. Het 'n p2 gewig aangehad om te help met hoekset. n' Graskarp en 'n paar karpe het ook geval vir die grap.