Mosselbaai "Hot Spots"

Soutsnoek

New member
Ek beplan 'n trippie Hartenbos toe vanaf 16 tot 24 Maart. Ek het al in die verlede heelwat kere probeer hengel van die strand af, maar sonder sukses, is daar dalk enige iemand met bietjie raad of bystand? Ek wil graag eetbare spesies teiken, en gee nie om om bietjie te ry of stap nie.:fishn
 
Top