More Mane,
Ek wil vir my visvang stokke en katrole koop fir fars water visvang.
Wat sal die beste wees ek het altyd 12ft blue marlin gebruik met magnum 101 kotrole ( was gesteel). Nou wil ek newu Equipment koop van stok , katrol , stand met boks ens.
Ek gaan nou in Maart vir 9 dae by loskop dam gaan vang. Enige tips vir daai dam? (soos wat hulle aan byt en waar die grootes byt)
Dankie voor af.