Hier is mooi water hier onder hoor. Poortjieskloof dam het pragtige vis, bass van oor die 3.5kg en baie karp. Grootste een wat ek al van gehoor het is oor die 20kg. Word ook baie min gehengel. Verseker die moeite werd as jy jouself ooit in die geweste bevind.