Plesier Waldok.
Jy is welkom om die SWD by te sit maar moenie skaam wees met dit nie, growwer vir grootter vis. Jy kan selfs dit teen die lyn oprol laat die aas so ±3-4cm lank is.
As jy vis kry op die float en deeg en jy sien die hoek haak hulle langs die bek van buite, laai die float teen die lyn op en dan die deeg vanaf die buig.
As jy meer vis wil vang maar kleiner, probeer die volgende:
Harde wit "Competision float" bo met skoon dam deeg(Fyn)
Almond deeg medium tot fyn onder.
Sunglo en Banjo op die bol so groot soos 20c stuk.
As die wind waai probeer TCP of Yellow Activator op bol saam die vorige twee. Net 'n druppel of 2 TCP of Activator.
Hoop dit help.