Misty Bay

De-an

New member
Hello manne,

Weet iemand dalk of mens by Misty bay (Vaal dam) kan hengel??

Ek gaan soon toe die naweek en wil net weet of ek maar die trailer kan sleep.

Asb manne enige raad sal opreg waardeur word.

Groetnis
 
Top