Liezel1983
New member
Hi almal
Ons no by Mihanzi,heel dag net een vissie gevang
Kan iemand asseblief help met tips en wenke vir wat werk hier,koue winderige weer en water vrek koud.......
Wil darm so 2 vissies huis toe vat.....
Liezel