Middag almal Hoop dit gaan goed. Ek wil hoor

Pieter.Bez67

New member
Middag almal

Hoop dit gaan goed.

Ek wil hoor of iemand asb vir my enige tips kan gee oor Doorndraaidam? Ek wil die volgende visspesies teiken: karp (ek is 'n papgooier), bass en baber.

Enige informasie sal my baie help, want ek was nog nooit voorheen by hierdie dam nie :)
 
Top