Hi,
Kan enige iemand my asb koordinate gee om by Meerhof uit te kom, ek wil graag more 'n dag sessie doen, maar het geen idee hoe om daar uit te kom nie, of net pad aanwysigings asb. Ook as iemand ook dalk weet waar die beste staan plek sal wees by Meerhof en van watter tyd is die hekke al oop?
Dankie, hulp sal groot waardeer word.
Groete.
Ray.