Ek het gelees dan Meerhof baie vlak is in die middel van die oord. As mens nou nie nader plek kry as die middel nie, hoe ver moet jy in die water kom voordat dit diep genoeg is om te fish?
jan... bly net weg van daai cement blokke af... 10m na elke kan toe... da n groter kans dat die spots heel regs oop is (omdat daar nie lig en gras is nie) try daar rond sit... gaan dan diep so 200m.... jy sal dan lekker vang...as ek moet meerhof toe gaan en net daai middel spot is oop bly ek eerder by die huis