Maar ek't mos gese.

Skuimkop

Sealiner
Ek lees toe nou vannaand die Oewer hengelaar van April se baber artikel wat oor Hennie Moller handel en wat sien ek daar? Dat die Alpha tackle se Jade Axe catfish rods wat ek vir my gehoop het (na Enigma se advies) vir ons Oranje trippie laas jaar ook 'n groot indruk op Hennie gemaak het. Hy het gese hy gaan ook vir hom van hulle kry en dit lyk my dit was toe wel die geval.

Manne daai is nou vir jou uitstekende baber stokke en soos Hennie ook genoem het, het die outjies meer as genoeg backbone vir die groot Monsters maar speel tog die vis lekker en eerlik waar ek weet nie hoe hulle dit reg gegry het nie.

So manne as ek julle kan advies gee spaar maar gerus vir die stokke. Dit gaan julle baber hengel soveel meer genotvol maak.
 

Enigma

Moderator
Thanks and glad you listned, they were made for the Wels catfish. Couldn't get the jade Axe in tome for him so i got him the Awa-Shima Araki Monster Quest,

Same blank similar finish and just as effective on big catfish (some guys are even using them as Whipping rods on Skiboats)
 

Basspro

Senior Member
Price more or less for the Jade Axe guys ? & what is the length of these rods ? for interest sake !!!
 

niteowl

New member
I have also found the 3.0m MAD cat lake catfish rods by DAM to be excellent for big barbel as they were designed for massive Wels Catfish.
 

Exiled4Life

Senior Member
Ek sal ook graag meer wil weet oor die stokke al die manne praat so oor dit toe begin die spesie baber my aandag ook trek ek trek oor 2 maande waterkloof toe dan sal ek ook graag die storie beter wil bekyk
 
Top