Lowveld dam does it again!

Herman Nel

Senior Member
Hi all!

Yesterday morning this 5,5 kg beauty was landed from the same venue where I got my 6,7 kg fish.

A very reputable angler ( Riaan ) estimates this fish over 6 kilos in spawn time.

Bait was a Brown fluke and it was caught from the shore at the damwall.

Notice the smallish mouth, very similar to my fish....Riaan ( RP) reckons this is a Northern strain / Florida Hybrid....a faster growing fish than a pure Florida.

Lenie ( Frik's wife ) holds up the fish for the pics.

Pic 1
 

Attachments

  • P1010058i.JPG
    P1010058i.JPG
    68.7 KB · Views: 89

Herman Nel

Senior Member
Hallo Johan!

Ongelukkig het sy dit nie gemaak nie,maar sy is nou die 12lb mold waarvan RP praat vir die replikas.

 

Groete

Herman
 

rp

New member
Hi Johan

Ek het met Frik gepraat wat die vis gevang het, hy het haar probeer terugsit maar sy het dit nie gemaak nie.
Nou is daar ten minste vir die ouens wat "catch and release" doen is daar ten minste nou so replika beskikbaar.

Ek dink daar word baie meer groot vis uit die damme gehaal as wat besef word. Ek het gehoor van ouens wat in Inanda en Albert falls visse gespear het van oor die 6kg.
In Inanda is daar gereeld van die plaaslike mense wat die groot visse op die nesse uitvang met lewendige aas.

Ek is 'n voorstaander van catch en release maar hoe gaan jy dit by die plaaslike mense by daai damme dit probeer verduidelik. Vir hulle is alles wat hulle vang kos.

Daar is baie private damme wat oorbevolk is van bass waar jy nooit sulke groot bass sal vang nie aangesien die populasie te groot is en die aasvissies nie die populasie kan volhou nie.

Om 'n voorbeeld te gee, in Amerika by een van die groot mere waar daar gereeld van die FLW toernooie gehou word het die inwoners al 'n probleem met catch en release.
Daar is bewyse dat baie van die visse wat in die kompetisies gevang word vrek omtrent 'n week na die kompetisie al verby is. Hulle is nou besig met navorsing oor hoe daar dalk beter na die visse gekyk kan word. As jy na die Flw kompitisies nou kyk sal jy sien dat al die visse in 'n bak met water geweeg word om die stress op die visse tot 'n minimum te beperk. Nog 'n ding wat hulle op verbeter het is om die vis deur die bek te " degass" as hy uit baie diep waters kom. Hulle het bewyse gevind dat dit nadelig is vir die visse wat deur die sy "gedegass" word aangesien daar 'n beter kans is dat bakterie die vis kan binne dring.

Ek sal probeer uitvind by dieouens in Amerika wat hulle die instriment noem wat hule nou gebruik. Miskien kan on van dit in die land kry en so ook meer bass aan die lewe hou en die skade tot 'n minimum beperk.

Sorry Herman dat ek dit nou hier by jou goed noem maar ek dink baie mense is nog oningelig oor gevare wat daar ook is by catch en release.

Plaaslik weet ek nie of dit gedoen word nie.
 

rp

New member
Sorry Herman

Vir die ouens wat bietjie meer inligting wil he hier is 'n interesante artikel
http://www.bassresource.com/fishing/catch_release_bass.html
 

Scrat

Senior Member
Pragtige vis daai! Hoop ek kan een dag so een vang!

Alle visse stress vreeslik baie. As ek net kyk na my visse in my tank. As ek water uittap en weer by tap word hulle vreeslik uitgestress. Ek probeer dit so bes moontlik doen sodat ek hulle nie te veel verskrik nie. Partykeer kruip hulle tot 'n halwe dag weg totdat die stress so bietjie minder is. Party keer val hulle die "gravel vacuum" aan en probeer dit byt. Ek wil nie eers praat van om 'n vis uit die water te haal nie.

Maar net soos alle ander sporte, het "catch and release" sy gevare en beseerings. My "tuin engineer" kan nie verstaan dat ek visse terug gooi nadat ek hulle gevang het nie..... Maar ek kan sy punt verstaan, my yskas is vol steaks, boere wors en kingklip, syne het net een boksie magau in.  
 

Herman Nel

Senior Member
No prob Rp!

Ek wens meer hengelaars ( hook & cook brigade ) kan opgevoed word oor die klas van dinge wat jy hier noem.

Jammer in Frik se geval,visse gaan dood,al probeer jy wat,die stres vd fight is te veel,melksure gaan in die bloed en spiere in...sirkulasie versleg...suurstof vervoer versleg...spasmas begin en organe gaan staan.

Ek moes al bass doodmaak wat 'n oog verloor het en verskriklik gebloei het,het te sleg gevoel om so vis terug te sit! Dit gebeur maar....

Vandat ons hier in SA begin groot visse vrylaat het die gemiddelde grootte van groot bass aansieklik vermeerder asook die hoeveelhede wat gevang word!

Miskien oor so 4 of 5 jaar behoort die SA rekord te staan op so 8 kilos?

 
 

basslover

Senior Member
i was looking around to see if i can get a pic of this little tool, but i couldnt, i did found a pic, where to insert the needle, if you bring a fish from deep, up.
 

Attachments

  • Bladder2.jpg
    Bladder2.jpg
    45.6 KB · Views: 55

Herman Nel

Senior Member
Hallo Basslover

Here is my version and a detailed scetch of bass anatomy.
 

Attachments

  • bassanatomy air bladder.GIF
    bassanatomy air bladder.GIF
    49.8 KB · Views: 54

basslover

Senior Member
Ok so its just a normal syringe that they use(hypodermic needle)
 

Attachments

  • Sterile_Hypodermic_Needle_For_Single_Use.jpg
    Sterile_Hypodermic_Needle_For_Single_Use.jpg
    11.2 KB · Views: 53

Herman Nel

Senior Member
Yip,but I would rather use the method as used by Rob Belloni.

Take a heavy pear shaped sinker like a p1 to p4 as used by carp anglers.

Attach a piece of strong line to it,10 to 15 metres long.

Open the bass's mouth and stuff the weight (gently) down its throat into the stomach.

Now hold on to one end of the line and drop the fish nose first into the water.

The weight will carry the fish down to the bottom or comfortable depth.

Give the line a few hard tugs,and the bass will regurgutate the weight.

No puncheres...no harm?

ps

If you have to use a needle use it only ONCE...not for the fear of Bass HIV but for sterility reasons....
 
Top