LOOKING FOR EXAGE 1468 MIDDLE PIECE + BUTT SECTION

FKMullet

New member
Opsoek na Shimano Exage 1468 BUTT section en middelste stuk, myne het begin kraak by die joints, die ouens van shimano bly my belowe maar kom nooit terug na mens toe nie.

Het enige iemand dalk n ou stok waarvan die tips gebreek is of iets?
 
Top