Lepel wat afskilfer

die spook

Senior Member
Hallou almal

Na een spinsessie oor riwwe en twee leeries later het my Kingfisher Anchovy lepel se chroom verf begin afskilfer. Ek heg fotos aan van hoe hy op die oomblik lyk.

Is daar dalk n duursame chroom verf of spray wat ek kan aanwend om hom weer mooi te laat blink?

Baie dankie by voorbaat.

Spook
 

Attachments

  • Verf1.jpg
    Verf1.jpg
    18.3 KB · Views: 122
Top