Lekker dag

Schobies

New member
More manne, lekker dag so bietjie koeler as gister maar ek sien die swembad water se temp bly konstant op 15 grade. Julle moet lekker hengel ek gaan nou eers so bietjie versterking vir die gees kry en dan later weer kyk wat almal kwyt raak. Veilig ry julle.:SSS
 
Top