[color=#006600]DUDE[/color] wrote:
die gebou waarin hulle is kan mens van die snelweg af sien by john vorster afrit. daar is 'n klein kaart op die link hieronder.
http://www.outdoorpages.co.za/websites/AnglingAfrica/default.asp
ok..laat weet my asb.. waar is angling africa?..ek ry 15:00 centurion toe...dalk kan ek draai maak?...het jy `n adres? GPS sal my dan daar kry...