Kwaggaskloof or Theewaterskloof

FishingBud

New member
I would like to go search for some quality bass in either Kwaggas or Theewaterskloof. I've never fished these dams and would like to know where to start (Location wise) as I'm fishing with a float tube.

Any suggestions?

Thanks
 

Skuimkop

Sealiner
Theewaterskloof naby die stompe wat daar links uit die water steek op tot by die brug. Jy sal trofee Bass daar kry maar wees gewaarsku hulle is super sku omdat die water so skoon is. En pasop asb vir die wind laat dit jou nie daar vang nie.

By Kwaggas kan jy ver opry verby die onthaal saal en kantien tot waar die dam sulke baaitjies maak. Daar sal jy ook strukture ssien wat in die water staan en as ek reg kan onthou kan jy nie rerig hoër opgaan met 'n gewone kar daar nie. Werk daai strukture so oewer af maar ek weet nou nie hoe die dam vlakke lyk nie want as hy al redelik begin sak het is daai spots in sy peekie in. Bel dus ek hoor waar lê die watervlak. Ek vermoed die vlak het dalk al klaar teveel gesak.

Brandvlei by die damwal is 'n goeie spot vir babers tho as jy aksie van 'n ander kleur soek.
 
Top