Dagsê manne.
Ek weet nie by watse ander katogorie ek dit moet plaas nie maar anyway ek dink dis darem oraait hier.
Ek wil graag Kurpers target die res van die jaar met ligte gerei en het so paar vrae vir julle ouens wat uitmaak. Ek wil nie noodwendig die groottes target nie.
- Wanneer is dit weer 'n goeie tyd om hulle te begin target na die winter?
- Wanneer begin Kurpers spawn? Selfde tyd as die Karps?
- Dit is mos die beste om hulle met spinners te target tydens die tyd maar watse spinners?
- Watse rig sal die beste werk?
- Watse aas moet ek gebruik? Bruinbrood en erdwurms met maroek as lok voer. Enige geure?
Enige ander advies sal baie waardeer word.