Lyk vir my na die "red strain " van die Bloukurper. Die Universiteit van Stellenbosch se akwakultuur het hulle ook hier op Stellenbosch geteel. Dit is ook 'n mannetjie vis. Hulle het baie keer die gelerige oe. Die dik lippe is kenmerkend van die mannetjie Bloukurper.