Kurper in jou net?

TJ P

New member
Help n bietjie met die reels rondom kurpers in jou net.Limiet is 20 en hy moet 150mm lank wees en 150g weeg om te tel as n vis in kopeterende hengel.Is dit net vir Blou kurper of 20 van enige kurper spesie.
 
Top