Wernerbloem
New member
Kom on kyk bietjie wat kom hier uit. Die snaakste aas (of kom ons se mees unconventional) waarmee ek al sukses gehad het was niknaks (die kaas chips) en het al n karp of twee op jellytots uitoorle.
Jy sien! Was ander tye daai! lol!Naruto, ek het die file afgelaai en gelees. Wat se die man van Haas of Kat vleis?

Moet asb nie met rou/ongekookte peanuts hengel nie. Dis n goeie manier om vis dood te maak.Dag se almal gaan vaaldam toe het klomp bollies gekoop en penuts gaan vaalmarina hengel moet ek dit ook in my grond voer sit kan julle my raad gee asb
So gepraat van jelly babies ek sien nou die dag by Fruit en Veg hier in Bloem hulle verkoop jelly beans wat cinnimon en sweetcorn flavour is.

