Koi dam

BLADE_IMPIE

New member
Ons het  28 August 2010 klub kom by koi dam tussen potch en orkny. Kan iemand vir my enige inligting gee inverband met die dam.

^^.. 
 

Oewerhengelaar

New member
Yes Blade

Ek het al gehoor van die dam, het jy dalk vir my meer inligting oor die dam. Waar is dit gelee, kontak nommer ens. ek sal dit baie wardeer.

Dankie
 
Top