Klipvoor Dam

Jaques COetzee

New member
Wat is die beste ass om daar te gebruik? - Nog nie baie vis daar gevang nie maar dit is 'n WOW plek. Ps. Vat 'n ketty vir die apies.
 
marthinu32

New member
hi jaqeus ek gaa baie daarna toe en weet dat tcp pit mt swd gedip in banjo, pynappel of fusion en caramel baie goed werk. Jy kan ander pitte ook gebruik. N ander trick wat ook werk is berry jelly tots mt swd en gedip in caramel of plakker. Ek gaan self die lang naweek in sept daar wees en hoop weerens vir goeie rusiltate
 
ASG

New member
Marthinu32,

Ek kyk ook daarna om n draai by Klipvoor te maak die somer.

Wat is die kostes om daar te gaan kamp

:wfishVriendelike groete,

Craig
 
Top