Goeie Dag almal,
Ek hoor daar is n diep gat in klipdrif dam bietjie nader aan die wal se kant by die Lakeview oord se kant. Daar is glo GROOT vis wat daar rondhang. 18Kg+ wat al gevang is.
Weet enige iemand dalknaastenby waar die gat sit.
Dankie :fishn
