Klipdrif dam

Jakes76

New member
Hi

Een van my vriende is vanoggend by klipdrif dam , en hy sukkel omtrent.

Die HELE dam is glo vol drywende alge , wat oornag verskyn het.

Dit is so erg dat dit hom 'n halfuur vat om sy lyne op te trek met al die alge op sy lyn.

So as jy nie lus is vir sukkel nie , bly maar eerder weg daar.
 
Top