KAROOLS123
New member
AAN AL DIE KAYAK HENGELAARS IN DIE SUID KAAP!!!
MOSSEL BAAI SE SALTIC COMP IS HIER!
Hier is julle kans om te wys wie sy sout werd is.
Vir die eerste keer kan die manne met hulle kayaks deelneem.
Vie meer inligting, gee Essie n lui. 073 818 6557
Groete en stywe lyne