Kan iemand dalk help asb.

Kosie

New member
Dagse kerels. Ek het vir my nuwe stokke gekry en is opsoek na 3 katrolle. Ek soek of die Shimano Aerlex xta of verkieslik die biomaster xsb katrolle. Ek kry nerens in die land nie. Party winkels het die aerlex maar nie die xta model nie, biomasters is daar net niks! Enige raad of hulp sal waardeer word. Wil eers kyk of ek nie local kan kry voor ek bestel van oorsee af.
 

Enigma

Moderator
Gaan koop oorsee, beide daardie katrolle word nie hier aangehou nie

Hier is die local catalogue http://www.rapalasa.co.za/products/browse.php?brand=shimano&top_cat=reels&sku_parent=frontdrag
 

Kosie

New member
Thanks Bapsfontein I got the aerlex xsa's looks like theyll do A proper job catching them cats.
 
Top