Wernerbloem
New member
Ek gaan nou n stupid vraag vra, wie kan vir my se wat die verskil is tusse kaboem en gewone mielies en waar kan ek kaboemmielies kry en laastens prepare mens die kaboem mielie op diselfde manier (soak; kook) as gewone mielies
.
.