Jozini

Kierie 26

Member
Hi Manne ek gaan die 30 Aug tot 6 Sept bietjie tiervis vang. Vat my 16 ft sodwana cat saam. Wil weet was iemand dalk daar wat kan se wat aan gaan. Hoe vol is dam?, Begin vis al te byt?. Hoe streng is natuurbewaring op dam oor vis lisensies.
Dankie Nico
 
Top