Jannie is in die Afrikaanse klas en Juffrou se hulle moet hul eie gediggies op se.
Juffrou: Jannie dis jou beurt.
Jannie: Ek staan op die wal by Aghulas, die water spoel sagies teen my ba&%as!
Juffrou: Ekskuus!!! Jannie wat het jy gese?
Jannie: Ek staan op die wal by Aghulas, die water spoel sagies teen my ba@#as!
Juffrou: Jou ombeskofte klein donner, prinsipaal toe met jou!
By die prinsipaal se kantoor se die juffrou vir Jannie hy moet se wat hy in die klas gese het.
Jannie: Ek staan op die wal by Aghalus, die water spoel teen my kniee.
Juffrou: Jannie dis mos nie wat jy gese het nie.
Jannie: Vroeer was dit hoogwater juffrou!!