Jannie se gedig

Mahi mahi

Sealiner
Juffrou vra vir Jannie om sy gedig voor te lees. Jannie:"Ek staan op die wal van Kaap Aghulas,die water plots so teen my ballas" Juffrou: "Ekskuus? Jannie: "Ek staan op die wal van Kaap Aghulas,die water plots so teen my ballas" Juffrou: "Jou onbeskofde klein donner hoof toe met jou!!! By die hoof aan gekom se juffrou:"Se gou vir meneer daai gediggie van jou" Jannie:"Ek staan op die wal van Kaap Aghulas,die water plots so teen my kniee" Juffrou:"Dis nie wat jy nou nou gese het nie" Jannie: "Vroeer was dit high-tide juffrou"
 
Top