Jannie help medic baba vang

G.I.JOE

Senior Member

Paramedic word tydens ‘n krag onderbreking

uitgeroep na ‘n huis waar ‘n vrou in kraam is.

Daar aangekom is die enigste bron van lig ‘n

flits wat die 3-jarige Jannie vir hom moet vashou.

Groot oog kyk Jannie na alles tot waar die paramedic

die baba aan sy voete optel en sy boude hard slaan.

Die paramedic vra vir Jannie,

“en wat dink jy hiervan Jannie?”

Jannie antwoord,

“die klein donnel moes in die eerhte plek nie daa ingekluip het nie,

MOEL hom wee!!!

 
Top