hello almal was lekker dag by jackson dam mooivis uitgekom eerste prys was vir karp 7kg en my tweede plek van 6.8 kg wens net dit kon a bietjie meer profesioneel gedoen geword het veral die weeg van visse maar anders baie lekker dag