Fanie Lindeque
New member
More Ouens.
Well manne ons wil weer so bietjie gaan hengel later die maand en van wat ek kan af lui gaan dit nie baie goed by Roodeplaat nie, Maar het wel van ITHUMELA Dam gehoor. As enige iemand my dalk meer info kan gee oor die plek en dalk directions of GPS Co Ordinets sal dit great wees.
Groete
Fanie