Middag manne, graag wil ek uitvind, na aanleiding van 'n vorige thread, of Island Shores nou nog oop is of gaan wees en of daar enige verdere verwikkelinge in die saga was?