in the groove

craig myburg

Senior Member
hey wha up gan wer is everyboy imiss you al
bw_l_)bw_l_)bw_l_)bw_l_)bw_l_)bw_l_)bw_l_)bw_l_)bw_l_)bw_l_)bw_l_)bw_l_)
 

Dafishking

Senior Member
Yip het vandag gedink waneer ons weer gaan meeting ou het die mense lanklaas gesien. Dis amper die cob comp.
 

Bending Rod

New member
Yes Manne. Ek stem. Moet weer 'n slag bymekaar kom. Kaspaas sal ons seker binne kort in kennis stel wanneer next meet is.

Craig- lekker om weer 'n slag jou posts te ontsyfer. Hehehe
 

JD

Sealiner
Mnr. Streepie - update die scorecard asseblief sodat n mens so n bietjie van n strategie kan uitwerk....:fbash::jdfis::jdfis::jdfis::jdfis
 

RINEX

Sealiner
Dont talk to me...talk to my lawyer heheheh...
Als is aan die gang.Probeer net julle vriende en hulle vriende nooi vir die comp.Kaspaas sal die nodige aankondigings maak.Manne ons het baie kaartjies om te verkoop asb spring in dan praat ons .... agterna.

Craig ek is bly jys "terug" ons almal verstaan jou jou situasie..ons het jou regtig gemis en sien uit om jou by die next meeting te sien ou vrint.

:fswim
 
Top