Die Dominee op die plattelandse dorpie doen maar min huisbesoek op die plase, maar eendag gaan kuier hy tog vir n boer op n ver afgelee plaas.
Hulle gesels so bietjie en gaan toe in vir tee en koekies. Dominee moet n besoek vormpie invul maar kan glad nie onthou wat die boer se van is nie en probeer toe maar die ou truuk.....
Dominee: "Ag skuus Jan , hoe spel n mens nou weer jou van, met A of n O"
Boer:" Met n O Dominee.....K-O-K.....Kok"