Dit sou my pas om in daai omgewing te vergader maar ek dink die helfte van die manne wat aan die anderkant van die Kaap woon sal nooit die vergaderings bywoon nie. Daarom het ons besluit dat ons eerder na plekke meer sentraal moet soek. Dus Noordelike of Suidelike voorstede.