Hooks

Goonch

Member
Ho hoe gaan dit met almal? Ek het gister gaan visvang in die vaal rivier en het 'n paar groot manne gehak maar my hoekke het bly oop buig wat se soort hoekke kan ek gebruik vir karp en wat vir Catfish wat nie sal oop buig nie asb?:wfish
 

Naruto

Sealiner
Jammer ekt nog nie reply op jou pm nie. Was nog nie weer by n pc nie. Die link wat Trompie gepost het het baie info. Vir baber kan jy n bietjie groter gaan. Ek gebruik n daiichi nr 7. Jy kan ook in die baber seksie kyk. Daar is n post deur enigma wat baie kan help.

Jammer ek post nie links nie, want eks met my foon gou op.lol!
 

Naruto

Sealiner
Jul moet net seker maak dis original daiichi en nie fakes nie...Koop maar by n plek waar jy verseker is dis die ware jakob.
 

Naruto

Sealiner
Ek hou van die VMC hoeke, maar dit kan duur raak as jy gereeld hengel.

Een ding om te onthou, veral as met floaties gehengel word, is dat die floatie die hoek moet kan laat dryf. As die hoek te swaar is gaan die floatie nie werk nie en dis een van die redes hoekom die kleiner hoeke so gewild is. 'n Kleiner hoekaas werk gewoonlik beter, veral in die winter, om meer vis te kry, want dit lyk nes die grondvoer en dit kan makliker ingesuig word as n groter aas.
 
Top