hi daar,
is daar enige iemand wat my bietjie raad kan gee rondom die inle van mielies.Resepte of wenke sal baie help.
Is daar bv n tipe preserveer middel wat n mens moet gebruik sodat jou mielies nie suur word nie?
Is dit beter om mielies te koop wat jy self sag kook of is dit beter om blikkies heelput mielies te gebruik.?
ek het self ook al gevrieste mielies probeer met alchol(vodca) maar raak maar nogsteeds suur na so week.lol.....
ek het ook al gevind dat die mielies vat jy koop by viswinkels se flavours soms vinnig verlore gaan en dat dit ook soms vinnig begin suur ruik,maar dan het ek ook mielies wat glad nie afgan/suur raak wat ek gekoop het nie.
is dit maar een van daai dinge wat gan gebeur of is daar enige manier of wenk wat my kan help.
baie dankie