het vroer met mustad 3nul kendals gevang.die bruin of blink hoeke.moes hul skerp maak.het hul dikbalkies genoem.toe 2nul big gun.deesdae vis ek met gamakatsu big bait ns hoeke.3 nul maar verkieslik 4 nul.lekker sterk.haak sommer deur kake dan verloor jy hom nie.vet gallie in lip skeur maklik uit.lekker ook vir kraker in lip.het die seisoen heelwat 3 tot 4 kg vis daarmee gevang.