Hoeke

nobbles

New member
I love barbel. :) Look at the interest just off the discusion of hooks and the passion. Wetfrog i love the design of the hook but in my own mind i like a thicker steel, just makes me feel confident in my hook set and pressure i can apply, its unfounded but i like being confident when im fighting the fish. But in saying that you never know till you try, so ill go buy a pack of 6/0's and give them a bash.

Bait presentation will, at the end of the day be my deciding factor in my hook selection, ill post a pic tonight in my current hooks and if i have some bait at home ill rig a bait up to show what im getting at. This is the reason i started the so far year long search for my right hook. :fbash But i believe i have found what im looking for and dying to start the testing.
 
nobbles

New member
Waht I like is the extended point on the hook. That to me is what the circle hook should be like, that ensures the hook has that circle action. Put your finger on the point and pull back and see how it moves. Great hook up rate
 
Attachments

  • IMG00263-20120313-2150.jpg
    IMG00263-20120313-2150.jpg
    18.8 KB · Views: 126

wmpruis

New member
Ek gebruik Mustad size 8/0, dis 'n gewone J hook maar die ene met die punt wat binne wys. Kannie die nommer onthou nie.

Ek wou nou die dag die hoek reguit buig in 'n vice om 'n skerp reguit pen te maak vir iets. En ek het rerig gepoep om daardie hoek oop te buig en ek kon hom nie eers halfpad oop buig nie, en hy het baie spring ook... Dit het my volle vertroue in daardie hoeke gegee.
 
Skuimkop

Sealiner
wmpruis wrote:

Ek love die Mustads en in my opinie is dit seker die sterkste hoek op die mark. Ek gebruik die rooi een om maar bloed wurms na te boots.
 
wmpruis

New member
Skuimkop wrote:

Baie slim. Plaas ek eerder die rooies gekoop het.:doh
 
Skuimkop

Sealiner
Wetfrog en ander manne wat na die Bass hoeke kyk vir baber, wat dink julle van die outjie? Dit lyk soos 'n mix tesun 'n bass hoek en 'n van der merwe.
 
Attachments

  • images (5).jpg
    images (5).jpg
    4.5 KB · Views: 113

Marthin

Sealiner
owner se bass hoeke is die sterkste wat ek nog gesien het...

Bandit se hoeke is my favourite baber hoeke...

Vir viskoppe 10/0's, wan ek soek n gap as ek die viskop deur die oe haak,

Vir voeltjies etc, 7 of 8/0.
 
Cheetha FS

Sealiner
Ok so i just had a preview of the SUPER J Hook and i can promase you guys that these hooks are out of this world! It realy is a combo of J combined with Circle but can accomdate the live bait aswell as the deadflap angler. Going to post some serious barble angling report very soon and i am realy exited!
 
Nam-fish

New member
nobbles wrote:
Here is the 6/0 circle

Ek gebruik presies ook hierdie ene in die rivier. Met 'n glysinker strop op die hooflyn en .80 hoekstrop, 30cm.

Het nognie (touch wood) 'n baber gemis of verloor vandat ek oorgeskakel het na sirkels nie. dit wil ook vir my voorkom asof die sirkels minder op die bodem aan struktuur vashaak as j-hooks.

En dan is dit natuurlik 'n fees om die sirkel hoek los te maak in die hoek vd mond teenoor 'n j-hook waar jy dikwels die velle op jou vingers moet opoffer om 'n diep gehakte j-hook te probeer loskry.
 
Top