dag se mense
ek het die naweek langs die water die vraag gekry van n seun van 6 jaar wat my gevra het hoe word mieliebom gemaak ?
en sowaar het ek nie n antwoord gehaat op sy vraag nie
dus vra ek van my mede hengelaars of daar dalk van hulle is wat weet hoe dit gemaak word
ek dink maar die mielies/grys word gekook in water en gelos dat dit afkoel en water absorbeer met een of ander anti ageing produk in
as dit dalk moontlik is ek het n paar idees wat ek graag tot toets sal wil sit as enige iemand dalk vir my net kan se hoe mieliebom gemaak kan word ? word dit gekook ? of kry dit net n bindings produk by of is dit n staats geheim hahaha
enige antwoord sal waardeur word
baie dankie
connas